Pretoria Oos: Senior Litigasie Sekretaresse

Job Overview

Location
Pretoria
Job Type
Full Time
Date Posted
1 year ago

Job Description

Hazelwood, Pretoria Oos: SENIOR LITIGASIE SEKRETARESSE
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele dame
-Ten volle tweetalig in beide Afrikaans en Engels (Afr & Eng kliënte basis)
-Matriek / Graad 12
-Sterk onlangse werksondervinding in Hooggeregshof & Landdroshof Litigasie en Skuldinvordering by n regsfirma verpligtend (Ten volle onafhanklik funksioneerbaar)
-Diktafoon tik ondervinding met goeie tikvaardigheid (spoed en akkuraatheid)
-Rekenaargeletterd in Caselines
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Tik en opstel van Hooggeregshof & Landdroshof Litigasie dokumentasie
-Skuldinvorderings
-Opstel en tik van litigasie dokumentasie, kennisgewings en pleitstukke
-Algemene regs administrasie en sekretariële take
Salaris: R 15 000.00 bruto
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2379; en
- U maandelikse bruto salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
BELANGRIK: Hierdie is n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by n regsfirma nie.

Similar Jobs

Full Time

Industrial Engineer (0251184)

Placement Services USA, Inc.

Full Time

Physical Therapy

Strive Health and Rehabilitation

Full Time

"Inspire Global Solutions"


We leading job portal and classifieds ads platforms that brings millions of job seekers and employers also buyers & sellers together in India.

Connect with us


Our business

Job Search India-Jobs-Recruitment-Employment-Job Vacancies

Job Portal
Find Job, Hire Candidate

Free Classified Ads
in India

Get on the go with us

Get New Job updated on your App image

Copyright © 2022 Inspire Global Solutions. All Rights Reserved.
 
image