Job Description
Môregloed, Pretoria: GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIëN
(Vakleering of Ervare)
Minimum Vereistes:
-Betroubare Afrikaans sprekende man
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)
-Fisies fiks / gesond (in staat om op dakke en leers te klim en op hoogtes te werk)
-Rooi seël Elektrisiën kwalifikasie verpligtend
-Onlangse praktiese werksondervinding as n elektrisiën verkies
-Moet bereid wees om algemene nutsman take te verrig (verf werk, plaveisel, bouwerk ens.)
-Moet bereid wees om oortyd te werk wanneer benodig word (vergoeding vir oortyd)
-Moet bereid wees om n vaardigheidstoets af te lê
-Betroubare vervoer werk toe (Gebruik van maatskappy voertuig tydens werksure)
-Geen regmatige afdanking by enige vorige werkgewer vir wangedrag of wanprestasie
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so spoedig moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Elektrisiën take vir algemene nutsman projekte maatskappy
-Algemene nutsman take, insluitende verf werk, plaveisel, bouwerk ens. (Take nie beperk to elektries nie)
Salaris: R 13 000.00 bruto maksimum
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / link nie) na en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2348; en
- U maandelikse bruto salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.